top of page
Ruan Myburgh Films-44.jpg

Pakkette + Pryse

Ons bied die volgende pakkette wat spesiaal vir troues tydens die Seremonie & Canapés uitgeknip is.

Seremonie Pakket

VERWELKOMINGSMUSIEK

​​

'n Halfuur se akoestiese musiek voor die aanvang van die seremonie om die gaste te verwelkom en 'n gepaste atmosfeer te skep.

​​

SPESIALE OOMBLIKKE

​​​

2 Liedjies van jou keuse wat ons met sorg verwerk om sleutel oomblikke tydens die seremonie perfek te pas en spesiaal te beklemtoon. Bv. Wanneer die -

+  Bruidsmeisies & Bruid instap

+  Die ringe oorhandig word,

+  Beloftes gemaak word,

+  Gewyde liedere gesing word,

of die Register onderteken word.

​​

TOERUSTING & INSTRUMENTE

​​​

Ons voorsien alle nodige klanktoerusting & instrumente om 'n professionele klank & kwaliteit optrede te verseker. Ons stel dit by die plek van jou keuse op.

R6500

Ruan Myburgh Films-77_edited.png

Canapés +
Fotografie
Pakket

VERMAAK VIR DIE GASTE

​​

Wanneer die gaste aan 'n heerlike eethappie smul terwyl die bruidspaar die spesiale oomblikke van hulle dag vasvang, bied ons 'n uur se akoestiese musiek om die gaste te vermaak terwyl die bruidspaar rustig foto's neem.

TOERUSTING & INSTRUMENTE

​​​

Ons voorsien alle nodige klanktoerusting & instrumente om 'n professionele klank & kwaliteit optrede te verseker. Ons stel dit by die plek van jou keuse op.

R8500

Canapés Plus
Pakket

VERMAAK VIR DIE GASTE

​​

Wanneer die gaste aan 'n heerlike eethappie smul terwyl die bruidspaar die spesiale oomblikke van hulle dag vasvang, bied ons 'n uur & 'n half se akoestiese musiek om die gaste te vermaak terwyl die bruidspaar rustig foto's neem.

TOERUSTING & INSTRUMENTE

​​​

Ons voorsien alle nodige klanktoerusting & instrumente om 'n professionele klank & kwaliteit optrede te verseker. Ons stel dit by die plek van jou keuse op.

R10500

Ruan Myburgh Films-82.jpg

Seremonie + Canapés
Kombinasie Pakket

SEREMONIE

 

VERWELKOMINGSMUSIEK

​​

'n Halfuur se akoestiese musiek voor die aanvang van die seremonie om die gaste te verwelkom en 'n gepaste atmosfeer te skep.

​​

SPESIALE OOMBLIKKE

​​​

2 Liedjies van jou keuse wat ons met sorg verwerk om sleutel oomblikke tydens die seremonie perfek te pas en spesiaal te beklemtoon. Bv. Wanneer die -

+  Bruidsmeisies & Bruid instap

+  Die ringe oorhandig word,

+  Beloftes gemaak word,

+  Gewyde liedere gesing word,

of die Register onderteken word.

​​

TOERUSTING & INSTRUMENTE

​​​

Ons voorsien alle nodige klanktoerusting & instrumente om 'n professionele klank & kwaliteit optrede te verseker. Ons stel dit by die plek van jou keuse op.

​​

​​CANAPÉS

 

VERMAAK VIR DIE GASTE

​​

Wanneer die gaste aan 'n heerlike eethappie smul terwyl die bruidspaar die spesiale oomblikke van hulle dag vasvang, bied ons 'n uur se akoestiese musiek om die gaste te vermaak terwyl die bruidspaar rustig foto's neem.

TOERUSTING & INSTRUMENTE

​​​

Ons voorsien alle nodige klanktoerusting & instrumente om 'n professionele klank & kwaliteit optrede te verseker. Ons stel dit by die plek van jou keuse op.

R14000

Ruan Myburgh Films-112_edited.jpg

Ander
Oorwegings

REISKOSTES + VERBLYF

​​​​

Neem asb. kennis dat reiskostes en verblyf nie by ons pakkette ingesluit is nie. Ons gaan tuis in Centurion, Pretoria en kan tot 'n maksimum van 300km na 'n bruilof reis en terugkeer sonder om van verblyf gebruik te moet maak.

​​

​Reiskostes word teen R8.00 per km bereken.

​​

BESPREKINGS EN DEPOSITO'S

​​​

'n 50% Deposito sal verseker dat ons vir jou troudag uitgeboek word.​​​​​​

bottom of page